Mimi Coertse: Ek sou alles môre weer doen as ek kon

ONSE MIMI

Mimi Coertse: Ek sou alles môre weer doen as ek kon

Mimi Coertse, ons eie diva en die liefling van Wene praat reguit met PEARLIE JOUBERT oor haar loopbaan, lewe en liefdes, en hoe sing van die begin af al was wat sy wou en sou doen. Sy vertel ook hoekom sy nie verstaan dat opera Eurosentries genoem word nie in hierdie artikel, wat in Vrye Weekblad van 16 Oktober 1992, toe Coertse 60 was, verskyn het.

  • 07 Julie 2021
  • Mense & Kultuur
  • 18 min om te lees
  • artikel 7 van 9
  • Pearlie Joubert

Waar kom jy vandaan?

Ek's in Durban gebore en skree vir Natal. Ek was nie universiteit toe nie. In standard nege het ek 'n kursus begin in musiekonderrig, klassang en musiekwaardering. Later het my ouers Germiston toe getrek en ek't in Johannesburg matrikuleer. Ek het my hele lewe lank gesing. My ma het later jare vertel dat ek in my kot gesit en sing het. Ek't twee broers gehad. Die tweede een het pragtig klavier gespeel en dan speel hy sommer 'n oktaaf hoër om af te show met my wat nou so hoog kon sing.

Het jy oor jouself en jou sangloopbaan gedroom?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.