LEES, HYG EN SWYMEL
Boekbedonnerd nr. 23 | ’n Fantastiese nuwe krimi, hyg en ril in Afrikaans, en die binnekant van ’n Scriptorium
Van die beste sekstonele in Afrikaans (en 'n boek wat wenkbroue wil laat lig) tot die resep vir 'n topverkoper. Gooi by 'n skeut Bookerprys, 'n internasionale leeslys en 'n krimi wat werk. DEBORAH STEINMAIR en ELNA VAN DER MERWE het gekook in die Boekbedonnerd-kombuis.

Deel
Gestroop. Stylvol. Betowerend.
Daar’s ’n nuwe kind in die buurt van Afrikaanse krimi’s en sy roman is betowerend, skryf DEBORAH STEINMAIR.
Ek het Gerhard Greyvensteyn dekades gelede in die gange van die Media24-gebou opgemerk met sy donker, bonkige brilglase – lank voor Etienne van Heerden en Marita van der Vyver dit gedra het. Later is hy China toe en ek het hom op Facebook gevolg. Sy kunstige kosfoto’s is soos gestileerde stillewes, van heilsame, vegetariese en piss-cool disse soos Bulgaarse joghurt met kiwi’s en quinoa. Ek was oortuig dat iemand met so ’n oog vir tekstuur, struktuur en komposisie ’n betowerende roman sal kan weef. Oosters en gestroop. Stylvol...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel