Vanlife: My emosionele ‘getaway’ kombi

MOET OP HASHTAGS NIE VERTROU NIE

Vanlife: My emosionele ‘getaway’ kombi

’n Wil-nie-werk-nie-woonwa is soms ’n handige leesgenoot vir Michael Singer se Untethered Soul, skryf LE ROUX SCHOEMAN.

“YOU have half a Kombi in Ysterplaat,” sê my vriendin Evelyn. Sy spreek dit “koembi” uit en iets in die ritme van haar stem laat my dink aan die openingsalvo in Out of Africa: “I had a farm in Africa, at the foot of the Ngong Hills.”

Sy weet van Konstabeltjie, soos ons hierdie Volkswagen Autovilla gedoop het, want sy het al per geleentheid agterin hom gery. Dis terloops iets wat slegs enkeles die afgelope paar jaar gedoen het. Slegs die mede-eienaar se vrou, twee worshonde, drie kruisteel-aanneemhonde en ’n opkomende komediant, om presies te wees. Konstabeltjie is deesdae ’n tuisblywoonwa. Meer #Vanafterlife as #Vanlife. Maar dit was nie altyd so nie.

Die ry-jare..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X