Boekbedonnerd 25 | Die opium van die massas: karavane, laers, ...

LEKKER LEES

Boekbedonnerd 25 | Die opium van die massas: karavane, laers, kultusse en sektes

Ek merk dikwels dat my leeservaring op ’n gegewe tydstip in ’n tema oopval. Dis tans my beurt om oor godsdiens te lees, sê DEBORAH STEINMAIR in hierdie week se uitgawe van Boekbedonnerd, waarin sy oor drie romans en 'n niefiksieboek skryf. Raak skrywers meer na binne gekeer en soekend in hierdie dae? Het die coronavirus gesorg vir 'n nuwe kentering in die lettere?

Is dit ’n roman, is dit ’n novelle?

Die wenner van die Groot Afrikaanse Romanwedstryd, Simoelégri,  is ’n dunnerige boek. Is dit ’n roman, is dit ’n novelle?

Wat is ’n roman? Volgens die Oxford- Engelse woordeboek: “a fictitious prose narrative of book length, typically representing character and action with some degree of realism”. Dan is dit seker ’n roman, hierdie boek wat vir Joan Hambidge so gefrustreer het. Ek deel ten dele haar frustrasie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X