Lesse te leer by die ‘Afrikaners van Ceylon’

DIE KAAP IS ANDERS

Lesse te leer by die ‘Afrikaners van Ceylon’

Die ooreenkomste in die verhale van die vroeë Kaapse VOC-kolonie en die vestigings in die destydse Ceylon is merkwaardig, skryf KARL KEMP.

EK ontmoet die ander dag ’n Kapenaar met ’n rooibruin gesig, kenmerkend van die mengsel van Khoe, Europeër en Xhosa wat ’n mens dikwels langs die Ooskus af tot in Kaapstad teëkom. ’n Bantoe-sprekende Afrikaan, sou ’n mens dalk kon gedink het. Maar sy voornaam en van is onteenseglik Germaans-Europees. Met ander woorde: Afrikaans, of Afrikaanssprekend.

G’n ander groep is so uniek en spesiaal soos ons nie. Of hoe?

’n Vraag wat my al lank pla: hoe sou die Kaap gelyk het as die Groot Trek nie geskied het nie? Kon die Kaap dalk vandag ’n mestizo-bevolking en kultuur soos dié van Chili of Argentinië gehad het as Andries Pretorius nooit sy dinge gepak en gewaai het nie?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.