Boekbedonnerd nr. 16 | Klaviere in Siberië, binne die...

INTERNASIONALE BOEKE

Boekbedonnerd nr. 16 | Klaviere in Siberië, binne die ‘manosfeer’, ’n skisofreniese raaisel – boeke vir jou begeerlys

Hierdie week luister ANNELIESE BURGESS na aanbevelings van vriende wat in die buiteland woon oor boeke wat mense daar aan die gons het. Hier is 'n lys opgestel van wat sy volgende wil lees.

Wat dit beteken om lief te hê

Kazuo Ishiguro het in 2017 die Nobelprys vir Letterkunde gewen, en Klara and the Sun is sy eerste roman sedertdien. Dit is reeds op The New York Times se blitsverkoperlys.

Die Nobel-komitee het destyds sy boeke beskryf as  “romans met groot emosionele trefkrag” wat “die afgrond onder ons denkbeeldige gevoel van konneksie met die wêreld onthul het”. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.