Boekbedonnerd nr. 15 | Spioene, sensuele stoomstories, ’n...

LEES SAAM

Boekbedonnerd nr. 15 | Spioene, sensuele stoomstories, ’n jeugroman en rugby

In hierdie aflewering reis ons van Bagdad na die Britse platteland en gooi sommer ook 'n draai in Lichtenburg. Ons lees van spioene, erotika en rugby. En ons luister na Richard Wagner, Chris Isaak en Spoegwolf. Saamgestel deur ANNELIESE BURGESS.

LEES DIT | ’n Unieke meesterstuk in die spioenasie-genre

Sy is mal oor spioenasie-skryfwerk en spioenbiografieë, en The Spymaster of Baghdad is een van die bestes wat sy nog gelees het, skryf Anneliese Burgess.

Margaret Coker is 'n voormalige burohoof vir The New York Times in Bagdad...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.