’n Raps vir die Rappe
Die twee punte van vandag se preek kan onder hierdie hofie saamgevat word: Die gebrek aan respek vir skryf. En agterna kan ons almal staande hartlik al vyf verse saamsing van “En ter helle neergedaal het”, sê Hannah Kamfer.
Eerstens: Omdat elke Jan Rap en sy maat vandag ’n boek kan uitgee, beteken dit nie elke Jan Rap en sy maat kan skryf nie. Die Jan en San Rap wat kan skryf, is minder as wat die meeste Rappe dink...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Gedoemde lewens, ’n riller en (onder meer) rugby