Die fiets is terug om sy plek in te neem

FIETSRY, DIE STILLE REVOLUSIE

Die fiets is terug om sy plek in te neem

Ons lewe is oor meer as 100 jaar – drie geslagte – in feitlik elke opsig deur die motor oorheers, maar die fiets, wat lank voor die motor mense suksesvol vervoer het, is terug om sy plek in te neem, meen DAWID BOTHA. Dit verg net iemand met ’n visie, soos ’n burgemeester, om die planne deurgevoer te kry. Hierdie artikel het oorspronklik in ons uitgawe van 5 Junie 2020 verskyn.

JA, daar is ’n stille revolusie aan die gang oor die wêreld heen, en al wat jy kan hoor, is die gekraak van fietskettings, en die gesang van voëls wat mense ná jare se stadsgeraas nou weer kan hoor.

Ons lewe is oor meer as 100 jaar – drie geslagte – in feitlike elke opsig deur die motor oorheers, maar die fiets, wat lank voor die motor mense suksesvol vervoer het, is terug om sy plek in te neem. Hy kom terug om ’n balans te herstel wat heeltemal handuit geruk het.

Praat ek van Nederland? Nee, nie nou al nie. Laat Miguel Lores, burgemeester van Pontevedra in Noordwes-Spanje, jou na die venster van sy kantoor neem. “Luister,” sê hy, “al wat jy kan hoor, is mense wat gesels en die voëls!”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.