’n Liefdesbrief aan die Moot

LEES WEER

’n Liefdesbrief aan die Moot

As die hoenderhaan soggens om halfvier sy deel doen om dié deel van Pretoria wakker te maak, dan kom 'n wêreld van kroeë, gebruikte motors, gay-klubs, Blou Bul-kiesers, kunstenaars, skole, kerke en babas in Pick n Pay-mandjies aan die gang. En dis heerlik, skryf RONEL NEL in hierdie artikel wat oorspronklik in ons uitgawe van 28 Augustus 2020 verskyn het.

SO ry ek een middag huis toe in Hertzogstraat – een van die hoofare vir verkeer in die Moot, die area waar ek en my lewensmaat, die skrywer en joernalis Dirk Jordaan, nou al amper 20 jaar bly.

En naby die Hoërskool Magalies sien ek die volgende toneel: ’n Paartjie wat op die sypaadjie stap, die vrou seker skaars 20, if, en (weer) hoogswanger; haar man wat die ander baba in sy pram stoot: ’n Pick n Pay-mandjie vasgemaak op ’n grassnyer, met ’n knus bedkussing waarmee hulle die mandjie uitgevoer het, baba babbelend gelukkig binne-in.

’n Tuisgemaakte, doeltreffende stootwaentjie de luxe...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.