Interessante stories lê in vervelige rekords opgesluit

SPEURTOG

Interessante stories lê in vervelige rekords opgesluit

Die kreatiewe gebruik van vervelige ou administratiewe rekords saam met nuwe statistiese tegnieke bied nuwe maniere om die geskiedenis te bestudeer, skryf JOHAN FOURIE.

  • 29 Oktober 2021
  • Mense & Kultuur
  • 5 min om te lees
  • artikel 13 van 32
  • Johan Fourie

HOE skryf jy ’n geskiedenis van of storie oor mense wat nie konvensionele bronne agtergelaat het nie?

Dit is die vraag wat ek en ’n span historici in die departemente van geskiedenis en ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch (US) die laaste vier jaar probeer beantwoord.

Ons maak gebruik van groot, somtyds effe vervelige administratiewe rekords, saam met nuwe statistiese tegnieke om mense se stories te vertel. In hierdie artikel wil ek graag twee sulke stories vertel — een oor die Kaapse setlaars en een oor die Spaanse Griep...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.