Wanneer kry ons rolprentbedryf sy ‘Muriel’s Wedding’-oomblik?

VOORUITSTREWENDE ONTVLUGTING

Wanneer kry ons rolprentbedryf sy ‘Muriel’s Wedding’-oomblik?

Die Suid-Afrikaanse rolprentbedryf was die afgelope twee dekades soos ’n gety wat stadig aanhou styg en met elke eb en vloed nog ’n baken neerlê. Ons kort nog ’n storie wat wêreldwyd kan reis, skryf BIANCA DU PLESSIS, maar dis bloot ’n kwessie van tyd.

TOE Muriel’s Wedding in 1994 begin draai het, was dit nie net ’n sukses in Australië nie, die fliek het teen alle verwagtinge in ’n internasionale treffer geword en Toni Collette se loopbaan die hemelruim in gelanseer.

Dit het my laat besef dat ’n rolprentbedryf ver buite die Hollywood-konstellasie ook globale treffers kan maak, nogal met onbekende akteurs in zef klere. In daardie stadium was die Sweedse supergroep Abba vir langer as ’n dekade reeds so uncool dat Bennie en Björn die “klein Australiese fliek” toestemming gegee het om hulle musiek te gebruik. Die rolprentjie het gesorg vir ’n wêreldwye Abba-herlewing wat steeds voortduur.

Slegte ou dae..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.