BOEKBEDONNERD | Ons 13 beste (Engelse) boeke van die jaar!
LEKKER LEES

Hier is ons 13 lekkerste Engelse boeke wat ons in 2021 in Engels gelees het. Sommige is ou gunstelinge. Die meeste het hulle debuut hierdie jaar gemaak. Elkeen het 'n ereplek op die Vrye Weekblad-boekrak. Saamgestel deur DEBORAH STEINMAIR.
Hierdie blink debuut is ’n boek waaroor ’n mens wil streel, wat ’n mens weer en weer wil oopslaan soos ’n woordeboek en naby jou kopkussing wil hou. Ek het ál stadiger gelees soos ek my verkneukel in die toorkrag van woorde. Die roman begin in 1886. Die hoofkarakter, Esme, se ma is met haar geboorte dood en sy word in die Scriptorium groot – ’n skuur op die werf van dr. James Murray, die redakteur van die eerste Oxford English Dictionary. Haar pa is ’n medewerker. Sy speel onder die tafel met afvalpapiertjies en raak lewenslank verlief op woorde.
Waar en hoeveel? Uitgegee deur Penguin Random House. Dit kos R189 by Takealot (https://www.takealot.com/dictionary-of-lost-words/PLID71835238?gclid=Cj0KCQiAtJeNBhCVARIsANJUJ2HyRJWrJ-H-E5rcRlweD5OaIoWMSUwRKAx8_pBzWEhQRbsfvhOXeWgaAsH5EALw_wcB&gclsrc=aw.ds)...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel
The Dictionary of Lost Words deur Pip Williams

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.