Dis nou al 20 maande. Of is dit langer? Al wat ek weet, is dat ons al heeltemal te lank probeer saamleef met die onaantasbaarheid, die onmin en die onrustigheid wat Covid in ons lewe ingebring het.
En hierdie onaantasbaarheid – hierdie onmin en onrustigheid – word nou weer in skerp reliëf gekaats met die koms van die Omicron-variant.
Twee van my vriende wat alleen bly, sal nie Kersfees by hulle kinders in die Verenigde Koninkryk kan deurbring nie. ’n See van menshonger, sosiaal-onfikse mense se hoopvolle planne is weer op die lange baan...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Die welkome chaos van water in die dorsland