Desmond Tutu kon dit nie sonder sy geliefde Leah gedoen het nie

TESAME

Desmond Tutu kon dit nie sonder sy geliefde Leah gedoen het nie

Die verhaal van die egpaar se huwelik van 66 jaar is een van die mooiste liefdesverhale in Suid-Afrika, skryf NADINE DREYER.

DIE eerste keer toe Nomalizo Leah Shenxane vir Desmond Mpilo Tutu ontmoet het, het sy gedink hy is maar net die skoolhoof se snobistiese seun. 

Sy was ’n tiener en Tutu senior was die hoof van haar skool in Krugersdorp. 

Desmond was twee jaar ouer as sy. “Die eerste keer wat ek hom gesien het, was toe sy pa in ons klas was en hy ingekom het om sy sakgeld te kom haal,” het Leah in Tutu, the Authorised Portrait (deur Allister Sparks en Mpho Andrea Tutu) gesê...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.