Tutu: ’n Mens is nooit alleen nie

UIT DIE ARGIEWE

Tutu: ’n Mens is nooit alleen nie

Desmond Tutu, die kleurryke en omstrede Anglikaanse emeritus-aartsbiskop, het in 'n onderhoud met HENNIE SERFONTEIN in Vrye Weekblad van 8 Februarie 1991 gepraat oor die konflik tussen kerk en staat, mense wat bid, en FW de Klerk se Damaskus-ervaring.

  • 05 Januarie 2022
  • Mense & Kultuur
  • 7 min om te lees
  • artikel 7 van 9
  • Hennie Serfontein

DIE afgelope 10 tot 12 jaar was daar toenemende konflik tussen kerk en staat; uself was diep betrokke daarby. As u vandag kon terugkyk, waaraan skryf u dit toe dat die konflik so te sê verdwyn het?

Die hoogtepunt van daardie konflik was ongetwyfeld die Eloff-kommissie van ondersoek na die bedrywigheid van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke. Die staat het beweer ons is ’n subversiewe element. Maar vandag het jy die geskiedkundige Rustenburg-kerkeberaad van November 1990, die eerste byeenkoms van alle kerke en kerkorganisasies in die land waar die staatspresident self ’n baie belangrike rol vertolk het om dit teweeg te bring.

Natuurlik, net soos Konstantyn, was hy terdeë daarvan bewus dat jy nie die kerk kan ignoreer nie. Want uiteindelik het die kerk ’n morele gesag wat deur niks vernietig kan word nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.