In David Bowie se Manhattan-voetspore

BOWIE IN NEW YORK

In David Bowie se Manhattan-voetspore

Nadat sy die Bowie75-uitstalling oor die lewe van dié ster in New York bygewoon het, stap MERCIA S. BURGER, ’n oorywerige Bowie fan girl, op ’n staalkoue wintersdag deur Manhattan se strate op ’n pelgrimstog na plekke wat vir Bowie belangrik was.

  • 19 Januarie 2022
  • Mense & Kultuur
  • 8 min om te lees
  • artikel 4 van 10
  • Mercia S. Burger

EK het dié aand na die beeldsending van ’n weer eens troostelose Golden Globes-toekenningsgeleentheid gekyk, want ek moes wakker bly om die honde vir ’n laaste draai uit te skop. Dis tóé dat die nuus van David Bowie se dood breek.

Hoe is dit moontlik? Net twee dae gelede, op sy 69ste verjaarsdag, het hy ’n nuwe album, Blackstar, uitgereik. En nou is dit 10 Januarie en hy’s weg?

Net so het die honde gaan slaap, The Martian het ’n Golden Globe vir beste komedie gewen en ek het vir die eerste keer na Blackstar geluister. “Look up here. I’m in heaven.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.