Verlustig jou in plooie, molle, moese en knolle (of nie)

PLOOIBARE WYSHEID

Verlustig jou in plooie, molle, moese en knolle (of nie)

RENÉ LÖTTER wonder of dit regtig bevrydend is om ons ‘natuurlike voorkoms’ te omhels.

GRENDELTYD het die planeet in ’n nuwe puritanisme gedompel. Geen drank, geen dans, geen haarkapper – selfs Kersfees was verboten.

Die amper Amiese zeitgeist het oorgespoel na mode. Selfs aktrises in die bastion van ydelheid, Hollywood, het besluit dat “die natuurlike voorkoms” omhels moet word. Kosmetiese prosedures word as oppervlakkig bejeën en ouer aktrises wat ’n silwer haardos op die rooi tapyt flikker, word geprys.

Bevrydend vir ons gewone sterflinge? Ek weet nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.