Een ‘dissipel’ se intense spirituele reis met Bruce Springsteen

THE BOSS WORD 70

Een ‘dissipel’ se intense spirituele reis met Bruce Springsteen

Op Maandag 23 September 1949 – in Long Branch, New Jersey – het Bruce Frederick Joseph Springsteen sy eerste asemteug gegee en aangekondig: “Ek is hier!” LIRYN DE JAGER skryf in ons uitgawe van 19 September 2019 sy kan nie regtig onthou wanneer haar bewondering vir en bekoring deur dié rock-ikoon begin het nie. Wat sy wel vir seker weet: Dit was lankal reeds in die sterre geskryf.

DAAR is iets waaroor ek uit die staanspoor moet bieg. My meesleurende vervoering oor The Boss is al beskryf as ietwat meer, hoe sal 'n mens nou sê, intens.

Volgens hulle (en “hulle" is nogal familie en jare lange vriende wat beslis nog nie die “Bruce-ding” gesnap het nie) grens dit aan stalking.

Loutere bog, sê ek!..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.