DIS soos om op Oukersdag in die Canal Walk-winkelsentrum te wees.
So beskryf Catherine Cartwright hoe besig Leeukop geraak het sedert al hoe meer inwoners die berge in en om die stad begin aanpak het. En dis nie net Leeukop nie. “Om by Constantianek en die voorkant van Tafelberg op te gaan is verstommend; die berge is volgepak," sê Cartwright, stigter van die stapkosmaaltydbesigheid Mama Alles.
“Ek dink dis wonderlik. Ons wil hê mense moet gesond wees, en moet buite wees en fiks wees en ruimte skep vir fisieke meditasie. Dis buitengewoon dat soveel mense in die berg is."..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.