×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Esther Mahlangu: ‘Dis in my hart en in my bloed om te verf’

MEER AS NET MUURKUNS

Esther Mahlangu: ‘Dis in my hart en in my bloed om te verf’

Die befaamde Ndebele-kunstenaar wat wreed in haar huis aangeval is, is ’n kulturele kryger sonder weerga, skryf NADINE DREYER.

NIE so lank gelede nie het Ndebele-vroue nog in die lug opgekyk as ’n vliegtuig oorvlieg terwyl hulle besig is om die mure van hulle huise in die landelike gebiede te verf. 

Om in ’n vliegtuig te vlieg was ’n byna onmoontlike droom, want apartheid het hulle na die buitewyke gedwing en hulle arm en ongeletterd gehou.

Baie van die vroue is geïnspireer om abstrakte beelde van hierdie vliegtuie in hulle muurkuns te inkorporeer. Dit is “ufly" genoem en het ’n gewilde ontwerp geword, ’n begeerte vir ’n beter toekoms...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.