Pruime vir bottel, bêre en bedruip

FYNPROE

Pruime vir bottel, bêre en bedruip

As jou buurman se vrugtebome pruime reën, moet jy skep! In Februarie 1991 se Vrye Weekblad deel NETTIE PIKEUR twee heerlike planne vir ’n geil pruim-oes. Probeer dit gerus noudat die winkelrakke weer vol rooiryp pruime lê.

TOE ons kinders was, het ons eendag ontdek hoe lekker ’n moerbeiboom is – nie om in te klim nie, maar om onder in die afgevalde moerbeie te gly!

Onse ma was nie bly om ons daarin te sien nie, want moerbeivlekke kry jy NOOIT weer uit nie. Jy kry dieselfde effek met pruime, vertel my tante Cecile. “Pruimkonfyt is divine op toast en die hele kombuis is pers wanneer jy dit kook,” sê sy.

Pruime is nou op die mark en in die Kaap is die oes vanjaar geil. Henry Nolte en ek dwaal met groot plesier by die Cape Farm Stall rond en bekyk die swart, langwerpige pruime en die ronde geles wat lyk soos groenpruime – greengages op Ingils, tog ’n mooi naam...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.