JARE gelede was hier op die dorp ’n geleerde man met ’n probleem. Hy was ’n taalman, ’n wyse man en baie ordentlik, met goeie maniere. Sy probleem was drank.
Hy was heelwat ouer as sy kollegas en almal het hom oom Gerhardus genoem. Oom Gerhardus het alleen gewoon. Vir lang tye was hy sober, dan haal sy spoke hom weer in en raak hy net vir dae lank weg by die werk.
Soms as oom Gerhardus op ’n stasie was, het hy baie digterlik geraak: “Linkerhand, nuttelose hand. Regterhand, moerhand.” Dan beduie hy met die vuiste. Hy was immers in sy jong dae ’n bokser...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.