Om beter te kan moor deur Christelle van Rooyen-Wessels
Hierdie boek is een van ’n reeks. Ek het nie die voriges (Adder en Brandman) gelees nie, maar dis duidelik dat die karakters en hul agterstories reeds gevestig is. Tog kan ’n mens moeiteloos by hierdie stasie op die trein klim. Dis naelbyt-misdaadfiksie.
’n Tweedegeslag-reeksmoordenaar, David Francke, slenter rond en saai verwoesting – ’n aantreklike, sjarmante psigopaat. Sy ma, Klara, is ’n emosionele wrak wat eers deur haar man en toe haar seun geteister en gemartel is. Sy woon nou in Amerika met ’n nuwe man en kind, maar keer terug Suid-Afrika toe wanneer sy hoor haar seun het uit aanhouding ontsnap...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.