POLITIEKE NOTABOEK | Korrespondent John in Kyiv en #radiosonderbreins

IN DIE NUUS

POLITIEKE NOTABOEK | Korrespondent John in Kyiv en #radiosonderbreins

MAX DU PREEZ skryf oor die DA-leier se besoek aan Oekraïne, die charlatans Cele en Malema, mediavryheid, en die kultuuroorloë in Amerika.

IS ek die enigste mens buite die DA se lojale binnekring wat dink dat John Steenhuisen se besoek aan Oekraïne ’n goeie idee was?

Steenhuisen het behoorlik op sosiale media en elders deurgeloop omdat hy die oorloggeteisterde land gaan besoek het om self uit te vind wat aangaan. Sommige het dit “another huge DA blunder” genoem.

Die meeste kritici wou by hom weet of hy al die konflikgebiede in Ethiopië, Somalië, Jemen of Mosambiek besoek het, en baie het gevra hoekom hy nie lewer die townships of plakkerskampe in Suid-Afrika besoek nie. Ander het weer gesê Steenhuisen verbeel hom hy is die land se alternatiewe president...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.