LÉÉS DIT!
BOEKBEDONNERD nr. 41 | Tonne pret, krokodiltemmers en Agatha Christie se verdwyning
DEBORAH STEINMAIR het die nuutste aanbod deur Fred Khumalo, Finuala Dowling en Nina de Gramont gelees. En ELNA VAN DER MERWE skryf oor Douglas Stuart se tweede roman.

Deel
Humor en menslikheid
Two Tons o’ Fun deur Fred Khumalo
’n Mens moet daarteen waak om paternalisties te wees en byvoorbeeld van “shack chic” te praat. Armoede is aaklig en daar is niks romanties daaraan nie. Tog laat boeke uit die townships en compounds bleek skrywers se monde oophang van jaloesie. Ons voel anemies en sonder storie. Sonder ’n vibrante, chaotiese en kleurvolle leefwêreld om vanuit te skryf...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel