×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
BOEKBEDONNERD nr. 42 | Mymerings in ’n papiervliegtuig, ’n ...

VASGENAEL

BOEKBEDONNERD nr. 42 | Mymerings in ’n papiervliegtuig, ’n woudkind, die kosmos, en ’n vyeboom

DEBORAH STEINMAIR skryf hierdie week oor die nuutste aanbod van J.G. Jesman, Harlan Coben en Richard Powers, en JULIANA COETZER oor Elif Shafak se The Island of Missing Trees, 'n boek wat haar geroep het.

  • 20 Mei 2022
  • Mense & Kultuur
  • 14 min om te lees
  • Artikel 7 van 29
  • Deborah Steinmair en Juliana Coetzer

Bestaansangs, godsdiens en die hiernamaals

Chisoni, or Conversations on a Plane about Life and Death deur J.G. Jesman

Hierdie boek is Homebru of dan ten minste van ons kontinent. Die skrywer is in Malawi gebore en woon tans in Engeland. ’n Deeltjie van die boek speel op die O.R. Tambo- internasionale lughawe af: “South Africa always smelt fresh to him. It gave him a feeling of pride, made him joyful to be an African. A descendant of the Zulu people. Warriors.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X