As jy nog nooit suksesvol ’n podcast kon geluister kry nie, hier volg die antwoorde op vrae wat jou sekerlik verleë maak, verskaf deur Suid-Afrika se voorste podcaster, DEON WIGGETT.
Wie onthou nog die dae toe gesinne sawens hulself om kerslig moes vermaak? Ja, gisteraand comes to mind.
Maar ons voorsate, rassiste wat hul mog wees, had ’n puik oplossing tot selfvermaak in die donker. Radiostories. Nou, weens ’n verrassende sameloop van omstandighede, kom ons volg hul voorbeeld in hierdie enkele verband. Kom ons download radioverhale en luister in die stiknag soos wafferse Afrikaners van ouds. Wie nie kan sien nie, moet maar hoor.
As jy nog nooit suksesvol ’n podcast kon verbruik nie, hier volg die antwoorde op vrae wat jou sekerlik verleë maak. Maar in die donker kan niemand jou sien bloos nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DIE BESTE DING WAT JY IN DIE DONKER KAN DOEN
’n Pod vol winter
As jy nog nooit suksesvol ’n podcast kon geluister kry nie, hier volg die antwoorde op vrae wat jou sekerlik verleë maak, verskaf deur Suid-Afrika se voorste podcaster, DEON WIGGETT.
Deel
Wie onthou nog die dae toe gesinne sawens hulself om kerslig moes vermaak? Ja, gisteraand comes to mind.
Maar ons voorsate, rassiste wat hul mog wees, had ’n puik oplossing tot selfvermaak in die donker. Radiostories. Nou, weens ’n verrassende sameloop van omstandighede, kom ons volg hul voorbeeld in hierdie enkele verband. Kom ons download radioverhale en luister in die stiknag soos wafferse Afrikaners van ouds. Wie nie kan sien nie, moet maar hoor.
As jy nog nooit suksesvol ’n podcast kon verbruik nie, hier volg die antwoorde op vrae wat jou sekerlik verleë maak. Maar in die donker kan niemand jou sien bloos nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Deon Wiggett
SkrywerDeon Wiggett is 'n Johannesburgse skrywer. Sy 2021 podcast My Only Story S2: Back to School het vier internasionale toekennings ontvang. Hy is ook die outeur van 'n Enkele verhaal.