Don Mattera: Van Sophiatown na Jannah

‘SOPHIATOWN SE MENSE WAS NIE GEWONE MENSE NIE’

Don Mattera: Van Sophiatown na Jannah

Die digter, dramaturg, ‘reborn intellectual’ en joernalis – ook bekend as BraZinga, leier van die gevreesde Sophiatown-bende die Vultures – is Maandag in Johannesburg dood. Hy was 86. Net twee dae voor dit is 'n ster vir hom op die Joburg-teater se Walk of Fame onthul. Hier is 'n terugblik op Mattera se liefde vir en lewe in Sophiatown in 'n onderhoud met ANTON STEENKAMP in 1989.

  • 20 Julie 2022
  • Mense & Kultuur
  • 10 min om te lees
  • artikel 7 van 9
  • Anton Steenkamp

DON MATTERA is ’n personifikasie van die menslike mengsel van Sophiatown: Sy ma was half-Xhosa, half-Griekwa – “my ouma se ma was ’n Booysen van Graaff-Reinet”. Sy oupa was ’n Italianer wat in 1904 van ’n skip af gedros het in die Kaap, en die ander kant van die familie was Tswanas – “naby familie van Sol Plaatjie”.

Hy dink met heimwee terug aan die jare in Sophiatown, toe hy, BraZinga, die bekende/berugte leier van die Vultures was.

“Sophiatown was ’n plek waar mense vry was,” vertel Mattera...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.