SOMMIGE mense versamel suikerlepels of yskasmagnete. Ma had weer ’n ding met begrafnispolisse.
Die Gesinsbegrafnispolis wat in die laaste maande van die Unie van Suid-Afrika deur African Homes Trust en Assuransiemaatskappy Beperk aan die Steyngesin verkoop is, het deur die jare maters gekry. Om die een of ander rede het Ma nie geglo dat die nege sjielings wat sy maandeliks betaal het om die beloofde 50 pond by die afsterwe van ’n gesinslid ouer as 14 te ontvang, voldoende sou wees nie. (Gedurende 1961 is dit omgeskakel na ’n maandelikse bydrae van 90 sent en die dekking sou R100 beloop.)
Ná Pa se afsterwe in 1974 is die volgende endossement op die polis aangebring: “Bevredigende bewys gelewer van die dood van die broodwinner en geen verdere premies derhalwe betaalbaar nie.” In effek is R145,80 oor die jare aan premies betaal en kom ons aanvaar slegs R100 is in 1974 uitbetaal alhoewel 1961 se R100 in 1974 eintlik R178 beloop het en vandag omskakel na R10,099 aldus inflationtool.com. Dit daar gelaat. Die oorspronklike begrafnispolis gaan darem steeds R5,440 tot Ma se afskeid bydra...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
MA SE LAASTE RUSPLEK
Begrafnispolisse, Jägermeister en ’n after party
Begrafnispolisse het net nooit vir hom (finansiële) sin gemaak nie, maar DOUW STEYN het onlangs byna tot ander insigte gekom.
Deel
SOMMIGE mense versamel suikerlepels of yskasmagnete. Ma had weer ’n ding met begrafnispolisse.
Die Gesinsbegrafnispolis wat in die laaste maande van die Unie van Suid-Afrika deur African Homes Trust en Assuransiemaatskappy Beperk aan die Steyngesin verkoop is, het deur die jare maters gekry. Om die een of ander rede het Ma nie geglo dat die nege sjielings wat sy maandeliks betaal het om die beloofde 50 pond by die afsterwe van ’n gesinslid ouer as 14 te ontvang, voldoende sou wees nie. (Gedurende 1961 is dit omgeskakel na ’n maandelikse bydrae van 90 sent en die dekking sou R100 beloop.)
Ná Pa se afsterwe in 1974 is die volgende endossement op die polis aangebring: “Bevredigende bewys gelewer van die dood van die broodwinner en geen verdere premies derhalwe betaalbaar nie.” In effek is R145,80 oor die jare aan premies betaal en kom ons aanvaar slegs R100 is in 1974 uitbetaal alhoewel 1961 se R100 in 1974 eintlik R178 beloop het en vandag omskakel na R10,099 aldus inflationtool.com. Dit daar gelaat. Die oorspronklike begrafnispolis gaan darem steeds R5,440 tot Ma se afskeid bydra...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Deel
Deel
Volgende artikelDouw Steyn
SkrywerDouw is nie ’n kenner, sosiale aktivis of kampvegter nie. Hy skryf soms oor dit wat hom interesseer.