LEESTYD
Boeke | Distopiese Kaapstad, gedwonge selibate, en ’n kleindorpskandaal
In hierdie week se uitgawe van Boeke skryf DEBORAH STEINMAIR oor die nuutste aanbod deur Alistair Mackay, Sharon Bolton en Karen Slaughter, en deel 'n uittreksel uit Tom Dreyer se onweerstaanbaar eksentrieke bundel flitse, Kodachrome.

DEEL
Distopiese roman soos ’n klap teen die kop
It doesn’t have to be this way deur Alistair Mackay
Dis asof die aanbod van distopiese romans groei in die verwarrende dae waarin ons leef, met die kroonpes (Dominique Botha se woord), oorlog in Oekraïne en ons regering se korrupte onbevoegdheid. Romans oor ’n post-apokaliptiese wêreld moet hul storie ken om kers vas te hou by onder meer Kate Atkinson en Margaret Atwood s’n. By ons was daar Koors deur Deon Meyer (na my mening heeltemal onderskat) en ander. En nou hierdie onweerstaanbare ontploffing van ’n boek oor Kaapstad nadat die planeet se weer ineengestort het, soos Eskom dreig om te doen...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
Volgende artikelDEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.