Boekeweekblad | 9 nie-fiksiewenners

LEESTYD

Boekeweekblad | 9 nie-fiksiewenners

Van 'n Rus in die Anglo-Boereoorlog en 'n stryder vir genadedood tot 'n vlymskerp boek oor die ANC in bannelingskap en die stryd teen renosterstropers. Hier is ANNELIESE BURGESS en MAX DU PREEZ se keuse van nie-fiksie vir jou boekrak.

  • 05 Augustus 2022
  • Mense & Kultuur
  • 11 min om te lees
  • artikel 8 van 26
  • Anneliese Burgess en Max du Preez

1. Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika deur Hermann Giliomee, Bernard Mbenga en Bill Nasson

Die nuwe, bygewerkte uitgawe van dié topverkoper onder redaksie van Bill Nasson sluit bydraes in deur gerekende nuwe skrywers.

Nuwe insigte uit die geskiedskrywing en die argeologie word ingeweef. Die boek begin by die ontstaan van die mensdom, vertel dan die storie van die Khoikhoi, slawe en burgers, die groot migrasies van die prekoloniale tyd en later trekboere en Voortrekkers. Dan kom die ontdekking van diamante en goud wat die gang van die politiek radikaal verander. Oorlog breek uit in 1899; en oorloë in 1914 en in 1939 in Europa bring ook plaaslik veranderinge. Die boek vertel van segregasie, politieke organisasie en verset, en uiteindelik die oorgang. Hierná val die soeklig op die demokratiese presidentskappe en die onverwagte en onvoorspelbare onlangse geskiedenis, wat staatskaping – en beurtkrag – insluit...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.