Danie Craven: rugby se raconteur, reëlmaker, rebel

UIT DIE ARGIEF

Danie Craven: rugby se raconteur, reëlmaker, rebel

In Oktober 1990 het Suid-Afrikaanse rugby aan die vooraand van hertoetrede tot die internasionale arena gestaan. Heelwat van die eer sou dr. Danie Craven toekom as die Springbokke weer spanne soos die All Blacks en die Wallabies pak, het CHRISTELLE TERREBLANCH destyds in Vrye Weekblad geskryf. Sy het in Stellenbosch met hom gaan gesels kort voor sy 80ste verjaardag.

  • 10 Augustus 2022
  • Mense & Kultuur
  • 10 min om te lees
  • artikel 3 van 8
  • Christelle Terreblanche

“DIE toekoms lyk rooskleurig,” sê Danie Craven in sy kantoor op Stellenbosch en dit word gou duidelik dat hy dit nie sê omdat sy fut uit is en hy moeg is vir baklei teen dinge wat hom nie aanstaan nie.

Aan die vooraand van sy 80ste verjaardag sê hy hy het nog nie eens gedink aan uittree as president van die Suid-Afrikaanse Rugbyraad (SARR) nie.

Hy beklee dié pos al 34 jaar, langer as enige ander sportpresident ter wêreld...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.