Druk op SARB volg in die spoor van Trump, Erdoğan, Modi ...

MONETÊRE BELEID

Druk op SARB volg in die spoor van Trump, Erdoğan, Modi ...

Die druk op die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) om die amptelike uitleenkoers sonder meer te verlaag, is deel van 'n internasionale tendens wat verdere momentum gekry het met die verkiesing van pres. Donald Trump, skryf HUGO PIENAAR.

  • 12 Julie 2019
  • Nuus & Politiek
  • 8 min om te lees
  • Artikel 9 van 29
  • Hugo Pienaar

GROTER steun vir populiste oor die wêreld heen in die laaste dekade het reeds wesenlike gevolge gehad.

Dit sluit in die moontlike omkeer van ’n dekades lange projek van wêreldintegrasie, oftewel globalisering. Die omkeerproses word ywerig deur Trump aangeblaas.

’n Ander kommerwekkende tendens is ’n doelgerigte poging om die onafhanklikheid van sentrale banke te ondermyn deur ’n laer beleidrentekoers voor te staan...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.