‘Mikrokosmos van korrupsie’ in KZN-munisipaliteit

DIE HELE BLIK WURMS

‘Mikrokosmos van korrupsie’ in KZN-munisipaliteit

Newcastle is ʼn nes van korrupsie, nepotisme, gierigheid en onderduimsheid. JESSICA PITCHFORD praat met die gemeenskapsjoernalis Estella Naicker, wat die ongerymdhede oopgevlek het.

  • 26 Julie 2019
  • Nuus & Politiek
  • 11 min om te lees
  • artikel 8 van 27
  • Jessica Pitchford

AFZUL Rehman was die rockster van plaaslike regering. Hy is drie keer aangewys as KwaZulu-Natal se beste burgemeester en het oor die hele noordelike streek van die provinsie heen die reputasie opgebou as “Mr. Service Delivery”.

Newcastle se charismatiese burgemeester, wie se termyn in 2016 verstryk het, was gewild. Alles om hom het rooskleurig gelyk.

Maar toe begin ʼn joernalis by die plaaslike gemeenskapskoerante rondsnuffel en ontdek ʼn nes van korrupsie (wat nou deur die handelseenheid van die Valke ondersoek word), toesmeerdery en ʼn verdoemende forensiese verslag wat herhaaldelik gebêre word. Doodsdreigemente het gevolg, asook moordklagte teen ʼn ánder burgemeester – een van die reeks dodelike aanvalle op ANC-raadslede voor die 2016-verkiesings...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.