POLITIEKE NOTABOEK | Die werkersklas staan tou, Mmusi kry ’n...

TERUGBLIK OP DIE WEEK

POLITIEKE NOTABOEK | Die werkersklas staan tou, Mmusi kry ’n dwarsklap en Ace trap suutjies

Deur Max du Preez

Beveg kapitalisme sonder toustaan

Jeremy Cronin, veteraan van die SA Kommunisteparty, vertel die storie van ene mev. N. van Heideveld in die Kaapse Skiereiland in sy party se lyfblad Umsebenzi Online.

Sy is pas 60 en gaan laas week na die Gugulethu-kantoor van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (SASSA) om haar ouderdomspensioen aan te vra. Sy is aangesê om saam met al die oues van dae en mense op krukke onder 'n afdak in die tou te staan, want as sy eers in die gebou is, sal sy na die regte toonbank verwys word. Drie en 'n half uur later word sy aangesê om volgende week terug te kom, want nuwe pensioenaansoeke word net op Maandae oorweeg...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.