Kampuslewe: politieke korrektheid is 'n pyn

MOENIE EENS DINK DAARAAN NIE!

Kampuslewe: politieke korrektheid is 'n pyn

DEON VISSER vertel van stoute woordspelings, lekkersê-vloekwoorde, die student wie se boud hy geknyp het - en ander dinge wat nié gebeur het nie.

POLITIEKE korrektheid is ’n pyn. Goeie mense met goeie maniere ook. Voeg hierby die liefies wat verkleinwoorde in elke sin gebruik, en jy het ’n resep om iemand die moer in te maak. Wel, ten minste vir my.

Hierdie artikel is nie oor die mensies en hul diertjies nie, dis oor die ander twee. Die twee goed is nie dieselfde nie, maar dis ewe irriterend (eintlik wil ek sê dit pis my af, maar dis nie goeie maniere of politiek korrek nie).

Ek wil graag ’n goeie mens wees, maar dit gaan swaar, Swaer. My tannie in Stellenbosch sal sê dis die duiwel wat my treiter, maar ek weet darem nie. Dié donner is so besig om die politici te verlei dat hy nie nog tyd vir my ook het nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.