Min hoop vir ‘swakste munisipaliteit in die land’

PLAASLIKE BESTUUR

Min hoop vir ‘swakste munisipaliteit in die land’

Tussengevegte hou die politici besig terwyl inwoners ly onder krag- en wateronderbrekings en self die vullis moet verwyder. Verkiesings word op 28 Augustus in 15 wyke in die Maluti-a-Phofung-munisipaliteit in die Oos-Vrystaat gehou, maar inwoners verwag nie dat nuwe raadslede die probleme sal kan oplos nie, skryf CARIEN DU PLESSIS.

DIT is laat Donderdagmiddag in Phuthaditjhaba, die voormalige hoofstad van die Qwaqwa-bantustan in die Vrystaat, net voordat die spitstydverkeer in die gehawende enkelbaanpaaie byna tot stilstand gedwing word.

'n Groep ondernemende seuns is doenig met 'n kruiwa en grond tussen die slaggate in die nou pad. Hulle vra geld by verbygaande motoriste – wat teen 'n slakkepas op die slegte paaie ry – vir die amateur-verbeteringswerk wat hulle aan die slaggate doen.

In sommige slaggate is boompies geplant...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.