POLITIEKE NOTABOEK | Busisiwe vs. Cyril en Pravin op die spits gedryf

TERUGBLIK OP DIE WEEK

POLITIEKE NOTABOEK | Busisiwe vs. Cyril en Pravin op die spits gedryf

Het Cyril Ramaphosa geweet wie geld aan sy verkiesingsveldtog geskenk het? Indien wel, was dit verkeerd? Selfs al was dit verkeerd, moet ons verlig wees dat hy het? Deur MAX DU PREEZ.

FEIT: Cyril Ramaphosa sou nie tot president van die ANC verkies gewees het as hy nie groot bedrae geld aan sy verkiesingsveldtog bestee het nie.

Sy teenstander, Nkosazana Dlamini-Zuma, het volgens alle inligting heelwat méér as hy aan haar veldtog bestee. Hy het haar in Desember 2017 net-net met 179 uit meer as 4,000 stemme geklop.

As sy die leierskap van die regerende party by haar eksman, Jacob Zuma, oorgeneem het, sou hy hoogs waarskynlik tot die einde van sy termyn in Mei vanjaar president gebly het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.