Stap vir stap: Radikale maar volhoubare herverdeling van grond

GRONDPLAN

Stap vir stap: Radikale maar volhoubare herverdeling van grond

In die eerste van ’n reeks artikels oor vinniger (en regverdiger) grondhervorming bespreek prof. JOHANN KIRSTEN ’n gedetailleerde en uitvoerbare herverdelingsplan wat deur die regering gedryf maar deur die private sektor deurgevoer word.

  • 09 Augustus 2019
  • Nuus & Politiek
  • 6 min om te lees
  • artikel 17 van 29
  • Johann Kirsten

NOUDAT die langverwagte verslag van die presidensiële adviespaneel oor grondhervorming en landbou bekendgestel is, is dit tyd om ’n deeglike plan met uitvoerbare stappe te oorweeg. Die plan moet eenvoudig en duidelik wees, en elke rolspeler moet sy deel doen ten einde ’n regverdiger herverdeling van grond te bewerkstellig.

Die gronddebat speel ’n belangrike rol in die verwerking van Suid-Afrika se geskiedenis van onregverdige onteiening, en daarom is dit verstaanbaar dat die oplossings betwis sal word. Dié konflik is ook sigbaar in die verslag, wat kompromieë en ooreenkomste tussen verskillende denkgroepe bevat eerder as om vir die regering duidelike advies oor inwerkingstelling en uitvoering te gee.

Belangrike beginsels..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.