Waar gaan almal heen: Die storie agter die land se verlies...

EMIGRASIE

Waar gaan almal heen: Die storie agter die land se verlies aan vaardighede

Die getal Suid-Afrikaners van alle rasse wat wil landuit, lyk asof dit toeneem. Jong professioneles wat bekommerd is oor hulle loopbane en kinders soek groener weivelde. Wat is die impak daarvan op die land se belastingbasis en vaardighede, vra GIULIETTA TALEVI.

  • 09 Augustus 2019
  • Nuus & Politiek
  • 12 min om te lees
  • artikel 7 van 29
  • Giulietta Talevi

LUNGELO Magubane is waarskynlik wat oudpres. Thabo Mbeki in gedagte gehad het toe hy 'n sterk swart middelklas wou opbou.

Die 30-jarige regsman het onlangs ’n vennoot geword van die Suid-Afrikaanse arm van ’n globale spesialis in samesmeltings en aanwinste. Voor dit was hy eers by die regsfirma Norton Rose Fullbright en daarna regshoof van Robert Gumede se IT-maatskappy Gijima.

Hy is die soort mens wat lande graag wil behou: geleerd, selfversorgend, ambisieus ... tog dink hy daaraan om te emigreer...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.