Suid-Afrika se middelklas verdwyn

SAMELEWING ONDER DRUK

Suid-Afrika se middelklas verdwyn

Almal weet ongelykhede verlam Suid-Afrika. Maar wat nuwe navorsing toon, is dat dit goed gaan met die rykes, terwyl die middelklas saam met die armes in die stof byt. CLAIRE BISSEKER het na dié navorsing gekyk.

  • 23 Augustus 2019
  • Nuus & Politiek
  • 8 min om te lees
  • artikel 9 van 31
  • Claire Bisseker

DAAR word algemeen aanvaar dat die hoë vlakke van ongelykheid in die land nie net onvolhoubaar is nie, maar ook die land se groeipotensiaal knel.

Ten spyte van regeringsbeleid wat sekere groepe teiken, bly ongelykheid hemelhoog. Oor die laaste dekade het vordering om die ongelykheid om te keer, in werklikheid tot stilstand gekom.

Nou wys die jongste akademiese navorsing een van die hoofredes hiervoor is dat die topverdieners floreer terwyl die res van die mense sukkel. Die navorsers het vir die eerste keer die inkomstediens (SAID) se data oor inkomstebelasting gebruik, waardeur die inkomste van topverdieners makliker gemeet kan word...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.