Om binneboud lepel te lê met die Boere

AFRIKANERS IS PLESIERIG

Om binneboud lepel te lê met die Boere

Snobisme haal 'n mens van agter in, besef DEBORAH STEINMAIR noudat Hartenbos haar Desemberse bestemming geword het.

'N GRAP laat my soms dae lank lag, soos dié een: The blues is a good man having a bad time. Boeremusiek is a bad man having a good time.

Die Heidelbergse kategismus was adamant: Jy móét besef hoe sondig en ellendig jy is alvorens jy verlossing kan beërwe. Ek pas dit nou wyer toe: Ek omarm die wete dat wit mense sleg en wreed is en nie mooi gespeel het nie.

Die slagoffers gedra hulle intussen ook nie voorbeeldig nie – dit kan die onderdrukker se skuld wees, of inherente menslike slegtigheid, of ’n kombinasie van die twee. En ek weet nie of verlossing vir ons wink nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.