Pfeffel is pfasbeslote, maar waar is al die haaie heen?

VERBATIM

Pfeffel is pfasbeslote, maar waar is al die haaie heen?

Aanhalings uit die afgelope weke se nuus.

Agrizzi het sy eie vermoedens

Baie sinies, nè. Ek wil nie nou daarop kommentaar lewer nie. My eie persepsie, en ek het met een van die polisiebeamptes gesels ... ons het ons eie idees oor wat gedoen is. Weet jy, ek kan nie kommentaar lewer nie.

– Angelo Agrizzi, wat as voormalige finansiële hoof van Bosasa grootskaalse korrupsie by dié maatskappy onthul het, in reaksie op die dood van Gavin Watson, voormalige uitvoerende hoof van Bosasa..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.