Malema by die Valke: Baie van ons is hééltemal uit voeling...

BITTER PILLE

Malema by die Valke: Baie van ons is hééltemal uit voeling met wat op die grond aan die gebeur is …

KARL KEMP skryf van die p-woord, 'n ontmoeting met die baSotho recycling boys, versugtinge na 'n Dolce & Gabbana-suit en snake oil salesmen op 'n donnerse warm dag buite die Valke se kantore in Silverton, Pretoria.

  • 13 September 2019
  • Nuus & Politiek
  • 9 min om te lees
  • artikel 8 van 33
  • Karl Kemp

WAT Dinsdag daar afgespeel het, was iets nader aan ’n musiekfees. ’n Groot vragmotor, bedek in  die EFF se rooi, swart en goud, het uitgespan langs die verkeersirkel voor die hoofgebou se hekke om ’n mobiele verhoog te vorm, met ’n hengse sound system wat die Juju-song vir die hele Silverton gespeel het.

Minstens vyf halfvol busse het die aanhangers aangebring. So far, so normal. Omdat dit Pretoria is, het daar gereeld ooms met baarde in bakkies verby die toneel gery; dié skud net hul koppe, ash hul sigaret, en trap die brandstofpedaal. 

Maar die heel beste toneel was die ontmoeting van die EFF en die baSotho recycling boys...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.