Robert Mugabe: ’n Held, maar ’n Hitler

MEER SLEG AS GOED

Robert Mugabe: ’n Held, maar ’n Hitler

’n Handjievol Zimbabwiese verslaggewers skryf wat oudpresident Robert Mugabe vir hulle, asook hul medelandsgenote, beteken het. ’n Mens praat nie sleg van die dooies nie, maar dis hartverskeurend wat die ontslape diktator aan sy eie mense gedoen het ...

VIER Zimbabwiese joernaliste van die nuuswebwerf GroundUp (https://www.groundup.org.za/article/list-mugabes-crimes-endless/?fbclid=IwAR0qo32dDzF7MvkzTP3P1fc57U29TmaOwakMJgrV5CGJqKlPjb_o_J2fKHY) deel hul persoonlike stories van Robert Mugabe en wat hy vir hulle, en vele ander Zimbabwiërs, beteken het. Die voormalige Zimbabwiese president is verlede Vrydag op die ouderdom van 95 in 'n hospitaal in Singapoer oorlede.

“Dankie tog hy’s weg” – Joseph Chirume

Robert Mugabe se dood laat miljoene Zimbabwiërs wie se lewe deur sy totalitêre regime verwoes is, 'n sug van verligting slaak. Persoonlik dink ek hy moes lankal saliger gewees het. Dankie tog hy's nou weg...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X