Staat se magsgebrek maak SA ’n broeiplek vir geweld

DIS CHAOS

Staat se magsgebrek maak SA ’n broeiplek vir geweld

Suid-Afrikaanse burgers en immigrante ly tans ewe erg onder die staat se gebrek aan ’n duidelike migrasiebeleid en hul onvermoë om openbare orde te herwin. Intussen hoop die lyke op, skryf CAROL PATON.

SUID-AFRIKANERS is vasgevang in twee weke van politieke en psigologiese onrus. Geweld teen vroue en xenofobiese plundery en aanvalle het alles en almal oorweldig, selfs die byeenkoms van die groot name by die Wêreld Ekonomiese Forum in Kaapstad. 

Weke soos dié maak dat dit voel asof alles buite beheer is. Wat gewoonlik in so 'n geval gebeur, is dat die polisie intree en orde herstel, almal kalmeer, en mense terugkeer na hul gewone daaglikse bestaan. Dan druk Suid-Afrika die herstelknoppie en ons wag totdat die volgende opstand ons tref. 

Hoewel die staat steeds orde met mag herstel, moet ons bekommerd begin raak omdat hulle al hoe meer sukkel om maatskaplike beheer terug te kry...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.