HY'T uiteindelik sy Afrikaanse woord van die dag kom haal, het ek gedog toe my Ghanese kollega my verlede Woensdag kom opsoek. Ek het hom dae laas gesien. Goeiemôre, het ek gegroet, goeie ... Dit is, het hy onderbreek. En toe: “What is ‘it is not a good time’ in Afrikaans?”
Dit wás nie ’n goeie môre nie. Die moord op een van ons eie, Jesse Hess, en haar oupa mnr. Chris Lategan het soos ’n lanferkleed oor onse kampus, onse land kom lê. Ons sou later dié dag haar lewe gedenk. Maar hier voor my, in onse ongewoon somber gang, staan ’n man en treur oor ’n kind wat ’n student in sy klas was en vir wie hy soos ’n pa by haar naam aanroep.
Jesse...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Die dag toe ek my naam verloor het