Greta Thunberg: Opgehemel én geboelie

VREESLOSE KLEIN VEGTER

Greta Thunberg: Opgehemel én geboelie

Sy is 'n sestienjarige fenomeen wat wêreldleiers, TV-aanbieders, aktiviste én bykans elkeen met toegang tot sosiale media op hol het. Hoekom loop dié tieneraktivis deur onder die nydigheid van mense in magsposisies? En hoe het ’n outistiese kind binne ’n jaar ’n globale beweging begin? ADRI MYBURGH skryf oor dié skoolkind wat ’n generasie geїnspireer het om klimaatsverandering ernstig op te neem.

DIE toespraak was minder as 500 woorde en onder die 5 minute. Dit was ook woedend, ongemaklik, ernstig, eerlik, depressief. Soos die tiener self.  

“Julle het my drome, my kindertyd gesteel met julle leë woorde.”

Dit was wêreldleiers wat sy Maandag só by die Verenigde Nasies se klimaat-aksieberaad in New York uitgetrap het. Presidente, eerste ministers en ander senior regeringslui op net nóg ’n VN-beraad waar bitter min bereik is. En waar die stemme van Amerika en China weer merkbaar afwesig was. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.