KITSKENNIS: Nóg ’n rommel-swaard huiwer oor die land se nek

MOODY'S MOET BESLUIT

KITSKENNIS: Nóg ’n rommel-swaard huiwer oor die land se nek

Wie is die kredietgraderingsagentskappe wat skynbaar ’n land se lot help beslis, en waarom is hulle so belangrik? vra WILLEM KEMPEN.

Wat is ’n kredietgraderingsagentskap?

Dit is ’n kommersiële onderneming wat sy inkomste verdien deur inligting aan beleggers te verskaf oor hoe veilig dit is om hul geld aan ’n spesifieke regering, maatskappy of ander instelling uit te leen. “Veilig” beteken eintlik “kan op gereken word om die lening plus die rente daarop binne die afgespreekte tyd terug te betaal”.

Gegrond op sy navorsing oor so ’n regering of maatskappy besluit die agentskap dan om daaraan ’n gradering toe te ken wat dit iewers plaas op ’n spektrum tussen “baie veilig” en “baie onveilig”. Anders gestel: “met lae risiko” of “met hoë risiko”; “belê gerus” of “Is jy van jou sinne beroof?”...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.